Tot Sy eer.
Search

Tehuise besoeke 2022

Radio Namakwaland besoek van 5 tot 13 Desember 2022 tesame met Matzikama Begrafnisdienste (MBDSA) verskeie tehuise in ons omgewing.

Met elke besoek word inwoners en personeel vermaak met ‘n kersboodskap en musiek van die Hardeveld Boereorkes. Danksy ons borge is daar ook ‘n geskenkie in elke kers kous!

Die datums en tye is as volg:

Datum Plek Tyd
5/12/2022 Huis Boesmanland (Loeriesfontein) 10h00
Sorgvliet Ouetehuis (Calvinia) 15h00
7/12/2022 Ons Huis (Citrusdal) 10h00
Huis Wittekruin (Vredenburg) 15h00
9/12/2022 Huis Somerkoelte (Lambertsbaai) 10h00
Huis van Liefde (Lambertsbaai) 15h00
12/12/2022 Sederhof (Clanwilliam) 10h00
Sederville (Clanwilliam) 15h00
13/12/2022 Vredendal tehuis vir bejaardes 10h00
Huis Matzikama (Vanrhynsdorp) 15h00