- 93.4fm – Radio Namakwaland – Die beste in die weste. - http://www.934fm.co.za -

Appel-Kaneel Koek

Posted By Natasha Basson On 05/04/2018 @ 2:41 pm In An-na-na Resepte | No Comments

Oond 180 gr C.  Klits 4 eiers, 1k suiker en 3 t stroop tot bleek en dik. Roer 1 k melk by. Sif saam: 1 k koekmeel, 1 t koeksoda, 2 t fyn kaneel en 1/4 t sout. Roer by eiermengsel. Roer 1 k gaar appelstukkies en 1 E asyn by mengsel.  Skep in gevoerde, gesmeerde koekpan. Bak 35-40 minute tot gaar. Bedien met geklopte room indien verkies.


Article printed from 93.4fm – Radio Namakwaland – Die beste in die weste.: http://www.934fm.co.za

URL to article: http://www.934fm.co.za/appel-kaneel-koek-2/

Copyright © 2013 93.4fm - Radio Namakwaland - Die beste in die weste.. All rights reserved.