An se Hoender

Oond 180 gr C.  Meng in plat bak: 3 E  meel, kerriepoeier, sout, peper en paprika. Rol 12 hoenderstukke deeglik daarin. Plaas in een laag in oondbak. Gooi orige meel bo-oor. Voeg 2 gesnyde uieringe by en paar sultanas en ook sampioene.   Meng vlg vir sous: 1/2 k wit asyn, 3 E blatjang, 4 E tamatiesous, 1 t suiker en 1/2 E kookolie.  Gooi oor hoender. Sir deksel of tinfoelie oor. Bak vir 1 1/2 uur tot hoender gaar is en sous dik is.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos