Lambsboud met marmite

Oond 100ºC. Meng smeersel saam: 30 ml marmite, 30 ml aangemaakte mosterd, 30 ml bruinsuiker, 30 ml olie, 30 ml rooiwyn. Vryf een lamsboud goed in met smeersel, sprinkel peper oor, plaas in oondpan, gooi 200 ml vleisaftreksel by.Bak onbedek in oond vir 6-7 ure tot sag en gekaramiliseer.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos