Mikrogolf Sjokoladekoek

Klits saam:  1 k suiker, 1 k bruismeel, 4 E kookolie, 3 E kakaopoeier, 2 eiers, 1 k warm water en 1/4 t sout.   Skep in gesmeerde mikrogolf koekpan. Mikrogolf op hoog vir 7 minute.  Laat in oond vir 10 minute. Keer uit op draadrakkie en koel heeltemal af.  Smelt sjokolade en smeer oor.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos