Tot Sy eer.
Search

Milo en klapper balletjies

In ‘n groot bak: 1 pakkie Mariekoekies, fyn gerol, 1 blik kondensmelk, 4 E Milo, 1/2 k klapper. Meng tot alles bymekaar is en rol balletjies met jou hand. Rol in nog klapper. Pak in bak en plaas in yskas tot ferm, so 30 minute.

Hierdie mengsel kan in ‘n voedselverwerking gemaak word.

Deel dit!

Facebook
Twitter
WhatsApp
Druk
Epos