Sweetcorn-Kaas en Kool Gereg

Oond 180 gr.   Braai 1 gekapte ui en 2 k gekerfde kool en 1 pakkie bacon stukkies in bietjie olie. Meng daarby: 2 k gaar pasta, 1 blik sweetcorn, 1/2 k vars broodkrummels,  1 k gerasperde kaas, sout en peper na smaak. Klits 1 k melk en 2 eiers en roer by.  Skep in oondbak en strooi nog gerasperde kaas oor. Bak vir 40-50 minute tot gaar en goudbruin.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos