Vandag in Barshou

 

Vandag in Barshou, kom gesels Hendrik van Zyl oor die reën en die wonderlike uitwerking wat dit het op ons omgewing die tyd van die jaar (kyk die foto’s onder)  15:00, kom Elna Esterhuize, en gee terapie vir die siel. Dan ook vandag in Barshou- Landbou Aktuel half 2, en kwart voor 2, luister ons na die musiek keuse van Liefste Kyla, KykNet se popsensasie wat jongmense regoor die land aan die gesels het.
So dit, maar net in kort wat als vandag gebeur. 

Barshou die program wat nie net praat nie, maar (graag) ook luister 🙂

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos