Teleton Veilingsitems

Welkom by Teleton 2019. Kliek op hierdie skakel om die nuutste itemlys in PDF formaat te sien: Veiling Items Beskikbaar 3 Augustus 07H30

Stuur jou bod via Whatsapp: 0793507339 of skakel 0272134208

Hier is die skakel vir die Youtube Live Stream: Radio Namakwaland YOUTUBE

Maak ‘n donasie:
Radio Namakwaland se bankbesonderhede is as volg:
Radio Namakwaland
ABSA Vredendal
01022330493
Jy kan jou naam en die woord “Teleton” as verwysing gebruik.
Baie dankie vir jou ondersteuning.
Hou hierdie spasie ook dop vir foto’s wat daagliks opgelaai word.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos