Tot Sy eer.
Search

An-na-na Resepte

Rocky Road Koekies

Meng saam: 10 wit en pienk malvalekkers, in kleiner stukkies geknip, 1 k rice crispies, 8 gekapte cherries en 1 k gondbone. Roer 200 gr

MEER INLIGTING

Vakansie Roomys

Klits 1 blikkie Ideal melk [oornag in yskas] en ‘n pakkie[2 sakkies] Orley Whip saam tot styf. Voeg 1 k strooisuiker en 2 t vanilla

MEER INLIGTING

Macaroni Blomkool-Kaas

Kook halwe pak macaroni, dreineer en hou eenkant. Kook 1 medium blomkool, in blommetjies gebreek, vir 3 minute, dreineer en hou eenkant.      Maak

MEER INLIGTING

5 Minute Fudge

Voeg vlg bestandele in dikboom kastrol: 335 ml suiker, 3 E margarine, knippie sout en 165 ml ingedampte melk. Roer tot suiker opgelos is en

MEER INLIGTING