Tot Sy eer.
Search

An-na-na Resepte

Krummel Varktjops

Smeer 6 groot varktjops met aangemaakte mosterd. Meng 300 ml fyn broodkrummels en braaivleis speserye, kan ook droë pietersielie byvoeg as jy wil. Rol tjops

MEER INLIGTING

Sjokolade Fudge

Voer rolkoek-pan met bakpapier uit en spuit met kleefwerende middel. In kastrol: 125 gr botter, 1 en half k suiker, driekwart k room en knippie

MEER INLIGTING

Sampioen Sous

Kerf en braai 1 houer wit sampioene en 1 klein uitjie in botter tot vloeistof verdamp het. Krummel 1 blokkie biefekstrak bo-oor en voeg 1

MEER INLIGTING

Fwd: Monkey Gland Sous

Meng vlg bestandele saam in kastrol: 375 ml vrugteblatjang,125 ml worcestersous, 60 ml soetwyn, 2 E suiker. 125 ml tamatiesous en knippie sout, kwart t

MEER INLIGTING