Tot Sy eer.
Search

An-na-na Resepte

Klam Brownies

Oond 180 gr C, Sif saam: 375 ml koekmeel, 2 t bakpoeier, 2 ml sout en 45 ml kakaopoeier. Voeg 375 ml suiker by. Klits

MEER INLIGTING

Blits Poeding

Oond 180 gr C.   Maak die deeg in die bak aan waarin jy die poeding gaan bak, bak moet omtrent inhouds mate van 2 L

MEER INLIGTING

Kits Vetkoek

Meng 2 k Bruismeel en 1 t sout met 300 ml louwarm melk tot sagte deeg wat van lepel val. Verhit plat pan met vlak

MEER INLIGTING

Spinasie-quiche

Spinasie-quiche Bestanddele 1 pakkie bevrore skilferdeeg 1 blikkie soutbeesvleis of Lunch Loaf (opgesny) 250 ml gerasperde kaas (cheddar) 2 groot uie, fyn gekerf 500 ml

MEER INLIGTING