Tot Sy eer.
Search

An-na-na Resepte

Maklike Sjokolade Tert

Maak koekie-kors van sjokolade- of tenniskoekies, of pak roll skywe onder-in tertbak. Maak 2 pakkies sjokolade kitspoeding aan, soos aanwysings op pakkie. Skep poeding op

MEER INLIGTING

Radio Poeding

Oond 180 gr C.  Kook die sous saam in groot kastrol— 6 k water, 2 k suiker, kwart t sout, 1 t vanilla geursel.  Maak

MEER INLIGTING

Kerrievis

Sprinkel vis speserye of gewone sout, oor 2 kg rou stokvis, jy kan ook snoek of kabeljou gebruik. Sprinkel koekmeel alkante en skud oortollige meel

MEER INLIGTING

Amarula Kaaskoek

Maak kors van 1 pakkie fyngerolde gemmerkoekies en 80 gr gesmelte botter en druk in diep tertbak. Meng vlg saam vir vulsel: 3 bakkies gladde

MEER INLIGTING