Tot Sy eer.
Search

An-na-na Resepte

Rice Crispie Blokkies

Gooi in kastrol; 4 klein Bar-ones, in stukkies gesny, 120 gr botter, 150 ml suiker, 25 ml gouestroop, verhit stadig tot sjokolade gesmelt is. Roer

MEER INLIGTING

Salticrax Hoender Repies

Rol paar hoenderbors-repies in gegeurde koekmeel, dan in geklitste eier gemeng met soetrissiesous. Rol dan salticrax fyn en rol eier-bedekte repies daarin en braai in

MEER INLIGTING

Mango Chutney

Gooi alles saam in konfytkastrol: 4 half ryp mango’s, grof gekap, 2 groot uie, gekap, 190 ml soetwyn, 1 k sultanas, 2 t vars gerasperde

MEER INLIGTING