Tot Sy eer.
Search

An-na-na Resepte

Kooldis

1 groot koolkop in repies gesny rooi kool is ook baie lekker (dis nou gereeld in die winkel), 3 uie, olie van jou keuse bir

MEER INLIGTING

Tunakoekies

6 Aartappels of 6 klein patats 25ml botter of margarien Min melk en sout en peper Maak Mash gevlokte patat of aartappels 1 Ui fyn

MEER INLIGTING

Visvinger gereg

Braaivisvinger in pan Neem ‘n pak van jou gunsteling groente (gemeng of een soort) Ontvries as dit gevries is en geblanseer as dit vars is

MEER INLIGTING

Pannekoekies met Vulsels

500 ml koekmeel.2,5 ml sout.3 ml bakpoeier.2 eiers.600 ml melk.60 ml room.30 ml gesmelte botter.Klits alles saam (verkieslik in versapper)tot goed gemeng.Vulsel:  Maak ‘n witsous

MEER INLIGTING

Vark-stroganoff

60 ml elk botter en olyfolie.1kg vark strips in dun repies gesny.2groot uie, gekap.1 knoffelhuisie, gekneus.500g klein knopiesampioene, gehalveer of heel (indien klein genoeg).100g gerookte

MEER INLIGTING

Pampoen en eiervrug gebak

My keuse van pampoen is botterskorsie.Die grys pampoen werk net so lekker.400g pampoen.1 groot eiervrug.1 blomkool in kleiner blommetjies.1 rooi soetrissie,of halwer rooi en halwe

MEER INLIGTING