- 93.4fm – Radio Namakwaland – Die beste in die weste. - http://www.934fm.co.za -

Chrunchie Vierkante

Posted By Natasha Basson On 05/03/2019 @ 3:22 pm In An-na-na Resepte | No Comments

Oond 180 gr C.

Plaas in groot kastrol op stoof: 1 en 1/2 k suiker, 125 gr margarine en 30 ml stroop. Smelt op medium hitte, roer met houtlepel.
Haal van stoof af en roer 5 ml koeksoda by. Roer goed tot klaar geskuim en voeg 1 E asyn by.
Roer by: 500 ml rou hawermout, 500 ml klapper, 1 k koekmeel en 1 geklitste eier.
Skep in gesmeerde bakpan [soos 'n rollpan] en druk egalig vas.
 Bak vir 25-30 minute. Sny in blokke in pan, terwyl nog warm.  Sodra afgekoel, haal blokkie vir bvlokkie uit met eierspaan.  Bêre in lugdigte houer.

Article printed from 93.4fm – Radio Namakwaland – Die beste in die weste.: http://www.934fm.co.za

URL to article: http://www.934fm.co.za/chrunchie-vierkante/

Copyright © 2013 93.4fm - Radio Namakwaland - Die beste in die weste.. All rights reserved.