- 93.4fm – Radio Namakwaland – Die beste in die weste. - http://www.934fm.co.za -

Dag 1 Sat 8 Aug

Posted By admin On 29/07/2015 @ 3:09 pm In Botswana 2015 | 1 Comment

DAG 1 ZELDA GAME AND GUESTFARM (SAT 8 AUGUSTUS)

Ons kom van alle oorde af by Zelda Game and Guest Farm bymekaar.  Die plaas is 90km vanaf Gobabis en  25 km vanaf die Buitepos Grenspos. Die koördinate is S 22°17’403″ | E 19°49’115“.  Zelda Game en Guestfarm  beslaan ongeveer 10 000ha waarvan  ongeveer 5 000ha omhein is om ‘n wildsplaas te vorm.


Article printed from 93.4fm – Radio Namakwaland – Die beste in die weste.: http://www.934fm.co.za

URL to article: http://www.934fm.co.za/dag-1-saterdag-8-augustus/

Copyright © 2013 93.4fm - Radio Namakwaland - Die beste in die weste.. All rights reserved.