Radio Namakwaland 93.4fm
facebook
twitter
email



  • Tuis
  • Meer oor Ons
    • Ontstaan
    • Missie en Visie
    • Toekennings
  • Personeel
    • Permanente Personeel
    • Programaanbieders
    • Medewerkers
  • Programme
    • Programskedule
  • Media
    • Klankbane (potgooi)
    • Fotogalery
  • Projekte
    • Teleton
    • Gemeenskaps Projekte
  • Toere
    • Caprivi Toer 2009
    • Kaokoland Toer 2010
    • Botswana Toer 2011
    • Damaraland Toer 2012
    • Zambië Toer 2013
    • Kruger Toer 2014
    • Botswana 2015
  • Blogs
    • An-na-na Resepte
    • Barshou
    • Blommelyn
    • Dagbreek
    • Nuutste Nuus
    • Teleton
  • Adverteer
    • Advertensie opsies
    • Gratis Advertensies
    • Adverts
      • Saamrygeleenthede
  • Kalender
  • Kontak


Dag 4 Maandag 12 Augustus

12 Aug 2013
by admin
Print This Post
0 Comment

Dag 4 : Maandag 12 Augustus 2013 / NKwazi Lodge buite Rundu na Kabula Lodge in Zambie

Die nagrus by Namwi Island Camp langs die Zambezie Rivier was soet en ons het die voorreg om met die geroep van die Visarend en die geraas van ‘n seekoei wakker  te word.  Na ontbyt kry ons die geleentheid om in Katima Mulilo te gaan inkopies doen terwyl Neal soek na ‘n tandaarts.  Werner, een van die die lede van die kosspan, sit met tandpyn en daar word besluit dat die probleem aandag moet geniet voor ons die grens na  Zambië oorsteek.  Daarna vertrek ons na die Wenela grenspos.  Ons toerleier, Neal van den Berg het reeds voor die tyd al die dokumentasie in plek gekry en kon ons net ons paspoorte laat stempel.  Dit het ons 42 mense in 21 voertuie net twee ure geneem om deur die twee grensposte te gaan – voorwaar seker ‘n eerste. Almal is Neal baie dankbaar vir die voorreg.  Nadat ons sommer lekker tussen die grensposte gekuier het, het ons rustig na Kabula Lodge, ons eerste bestemming in Zambië, vertrek.  Dit was vir baie van ons ‘n groot oomblik om uiteindelik in Zambië aan te land. Die afstand wat ons vandag  reis is net 65km.  Dis 65km op die nuwe teerpad wat die Chinese besig is om te bou.  Dis voorwaar ‘n groot verbetering as mens kyk na dele van die vorige pad wat op party plekke steeds langs die nuwe roete gesien kan word. By die kampterrein aangekom het almal eers kamp opgeslaan en toe is daar lui lekker langs die Zambezi Rivier onder die groot bome en op die dek gekuier.  Van die mense het met die bote op die rivier gaan hengel en die eerste vis is ook gevang. Op hierdie stadium is dit ‘n vrou wat voorloop in die hengelkompetisie. Belinda Carstens het die grootste tiervis gevang. 

Die groep is nou nie meer vreemd vir mekaar nie en daar word vir die eerste keer tot laataand gekuier want die reis was kort en almal is uitgerus.  Die nuwelinge word in kennis gestel dat hulle slegs deur middel van ‘n item in ‘n konsert, volwaardig lid van die groep kan word.  Daar sal dan ook op Dinsdagaand konsert gehou word.

 

 

 

Deel dit!

Gee jou mening Cancel reply

*
*

captcha *

Luister Aanlyn

Kontak Besonderhede

Kontak Besonderhede

TEL : 027 213 4208
FAKS : 086 516 5526
EPOS : info@934fm.co.za

Stuur versoeke direk na Ateljee

EPOS : ateljee@934fm.co.za
WHATSAPP : 079 350 7339
SMS : 33282 (Begin sms met RN
los spasie / tik boodskap Koste R1.50)

Ons Skedule

  • M
  • D
  • W
  • D
  • V
  • S
  • S

Maandag

Deurnag Musiek
00:00-06:00Deurnag musiek
Dagbreek
06:00-06:45Dagbreek
06:45-07:00Uit die Woord
07:00-07:15Nuus en Weer
07:15-08:00In gesprek metmet 07:15 Rudi van Heerden 07:30 Jacques Malan
Kollig
08:00-08:05Nuus
08:05-08:45Aktuele Nuusgebeure
08:45-09:00Finansiele verslagmet Independent Technical Analyst Frans deKlerk www.fransdeklerk.com
09:00-09:30Nuus Hooftrekke
09:30-09:45Aktuele Nuusgebeure
09:45-10:00Kollig saamgevat
Van Oral oor
10:00-10:05Nuus
10:05-10:15Radio Versoeke
10:15-11:00Teetydwysies
11:00-11:05Nuus
11:05-11:30Musiek/Radio Drama
11:30-11:45Verhoudingsmet Riekert Botha
11:45-12:00Musiek
12:00-12:05Nuus
12:05-12:45Kontreinuus/Werksgeleenthede
12:45-13:00Boekresensiemet L Burger
Barshou
13:00-13:05Nuus
13:05-13:30Nuus Aktueel
13:30-13:45Nuus Aktueel
13:45-14:00Luisteraars keuse
14:00-14:05Nuus
14:05-14:30Rond en Bontmet N Muller
14:30-14:45Motorsportmet Patric Vermaak
14:45-15:00Focus on the Family
15:00-15:05Nuus
15:05-15:15Aktueel
15:15-15:30Musiek
15:30-15:45Kuier saam
15:45-15:50Toekomsvenster
15:50-16:00Musiek
Uitvaltyd
16:00-16:05Nuus
16:05-17:00Uitvaltyd (Kuier en Musiek)
17:00-17:05Nuus
17:05-18:00Uitvaltyd (Kuier en Musiek)
Aandskedule
18:00-18:15Nuus / Weer
18:15-18:30Uit die Woord
18:30-18:45Cool Dudes
18:45-19:00In en om die Gemeenskap
19:00-19:15Geestelike Musiek
19:15-19:30Bybelleesmet Bybel Media
19:30-19:45Kuns en Kultuur
19:45-20:00Musiek
20:00-20:15Jy die Entrepeneur
20:15-20:30Musiek
20:30-20:45Money Wisemet Dawie Steyn
20:45-21:30Musiek
21:30-22:00Die Bybel vir vandag (TWR)met Ds Johan van Schalkwyk
22:00-22:15Musiek
22:15-22:30Nuwe Hoop
22:30-23:45Tot skuins voor middernag
23:45-23:59Uit die Woord (Her)

Dinsdag

Deurnag Musiek
00:00-06:00Deurnag musiek
Dagbreek
06:00-06:45Dagbreek
06:45-07:00Uit die Woord
07:00-07:15Nuus en Weer
07:15-08:00In gesprek metmet 07:15 Dr Riekert Botha 07:30 Johnny Louw
Kollig
08:00-08:05Nuus
08:05-08:45Aktuele Nuusgebeure
08:45-09:00Finansiele verslagmet Independent Technical Analyst Frans deKlerk www.fransdeklerk.com
09:00-09:30Nuus Hooftrekke
09:30-09:45Aktuele Nuusgebeure
09:45-10:00Kollig saamgevat
Van Oral oor
10:00-10:05Nuus
10:05-10:15Radio Versoeke
10:15-11:00Teetydwysies
11:00-11:05Nuus
11:05-11:30Musiek/Radio Drama
11:30-11:45Vaste Fondamentemet Danie du Preez
11:45-12:00Musiek
12:00-12:05Nuus
12:05-12:45Kontreinuus / Verblyf
12:45-13:00Modegieremet Marethe Engelbrecht
Barshou
13:00-13:05Nuus
13:05-13:30Nuus Aktueel
13:30-13:45Landbou Aktueel
13:45-14:00Luisteraarskeuse
14:00-14:05Nuus
14:05-14:30Rond en Bont
14:30-14:45Misdaad verslagmet SAPD Vredendal
14:45-15:00Focus on the Family
15:00-15:05Nuus
15:05-15:15Soria Schols
15:15-15:30Gevangenis Bedieningmet F Vermaak
15:30-15:45Kuier saam
15:45-15:50Toekomsvenster
15:50-16:00Musiek
Uitvaltyd
16:00-16:05Nuus
16:05-17:00Uitvaltyd / Verblyf
17:00-17:05Nuus
17:05-18:00Uitvaltyd (Kuier en Musiek)
Aandskedule
18:00-18:15Nuus / Weer
18:15-18:30Uit die Woord
18:30-18:45Cool Dudes Kinderprogram
18:45-19:00In en om die Gemeenskap
19:00-19:15Geestelike Musiek
19:15-19:30Bybelleesmet Bybel Media
19:30-19:45Gebedsmure
19:45-20:00Musiek
20:00-20:15Mans en hulle Maskersmet D Basson & J Engelbrecht
20:15-21:00Talent
21:00-21:30Musiekmet Maroela Media
21:30-22:00Die Bybel vir vandag (TWR)met Ds Johan van Schalkwyk
22:00-22:30Musiek
22:30-23:45Tot skuins voor middernag
23:45-23:59Uit die Woord (Her)

Woensdag

Deurnag Musiek
00:00-06:00Deurnag musiek
Dagbreek
06:00-06:45Dagbreek
06:45-07:00Uit die Woordmet Plaaslike predikers
07:00-07:15Nuus en Weer
07:15-08:00In gesprek metmet 07:15 Jimmy le Roux 07:30 Beau de Klerk
Kollig
08:00-08:05Nuus
08:05-08:45Aktuele Nuusgebeure
08:45-09:00Finansiele verslagmet Independent Technical Analyst Frans deKlerk www.fransdeklerk.com
09:00-09:30Nuus Hooftrekke
09:30-09:45Aktuele Nuusgebeure
09:45-10:00Kollig saamgevat
Van Oral oor
10:00-10:05Nuus
10:05-10:15Radio Versoeke
10:15-11:00Teetydwysies
11:00-11:05Nuus
11:05-11:30Musiek/Radio Drama
11:30-11:45Mediesmet Dr. L Watts
11:45-12:00Musiek
12:00-12:05Nuushoogtepunte
12:05-12:45KOntreinuus / Saamrygeleenthede
12:45-13:00Sakelessemet Andre Diederichs
Barshou
13:00-13:05Nuus
13:05-13:30Nuus Aktueel
13:30-13:45Hernice Heyns
13:45-14:00Luisteraarskeuse
14:00-14:05Nuus
14:05-14:30Taai Toffiesmet M Nel
14:30-14:45My leefwêreldmet Hendrik van Zijl
14:45-15:00Focus on the Family
15:00-15:05Nuus
15:05-15:15Terapie vir die sielmet Elna Esterhuyse
15:15-15:30Musiek
15:30-15:45Kuier saam
15:45-15:50Toekomsvenster
15:50-16:00Musiek
Uitvaltyd
16:00-16:05Nuus
16:05-17:00Uitvaltyd / Saamrygeleenthede
17:00-17:05Nuus
17:05-18:00Uitvaltyd (Kuier en Musiek)
Aandskedule
18:00-18:15Nuus / Weer
18:15-18:30Uit die Woordmet Plaaslike predikers
18:30-18:45Cool Dudes Kinderprogram
18:45-19:00In en om die gemeenskap
19:00-19:15Geestelike Musiek
19:15-19:30Bybelleesmet Bybel Media
19:30-19:45Voetstappemet Rudie van Heerden
19:45-20:00Beroepskeuse
20:00-20:15Musiekmet Jan Oosthuizen
20:15-20:30Radio drama her
20:30-20:45Jeugtyd
20:45-21:30Musiek
21:30-22:00Die Bybel vir vandag (TWR)met Ds Johan van Schalkwyk
22:00-22:30Musiek
22:30-23:45Tot skuins voor middernag
23:45-23:59Uit die Woord (Her)

Donderdag

Deurnag Musiek
00:00-06:00Deurnag musiek
Dagbreek
06:00-06:45Dagbreek
06:45-07:00Uit die Woordmet Plaaslike predikers
07:00-07:15Nuus en Weer
07:15-08:00In gesprek metmet 07:15 Gary Kieswetter en Henry Pike 07:30 Gerjo-Ben en Renate vd
Kollig
08:00-08:05Nuus
08:05-08:45Aktuele Nuusgebeure
08:45-09:00Finansiele verslagmet Independent Technical Analyst Frans deKlerk www.fransdeklerk.com
09:00-09:30Nuus Hooftrekke
09:30-09:45Aktuele Nuusgebeure
09:45-10:00Kollig saamgevat
Van Oral oor
10:00-10:05Nuus
10:05-10:15Radio Versoeke
10:15-11:00Teetydwysies
11:00-11:05Nuus
11:05-11:30Musiek/Radio Drama
11:30-11:45Mans en hulle Maskersmet D Basson & J Engelbrecht
11:45-12:00Musiek
12:00-12:05Nuus
12:05-12:45Kontreinuus
12:45-13:00Op Reismet Manuel Cohen/Boland Travel
Barshou
13:00-13:05Nuus
13:05-13:30Nuus Aktueel
13:30-13:45Landbou Aktueel
13:45-14:00Luisteraarskeuse
14:00-14:05Nuus
14:05-14:30Rond en Bont
14:30-14:455 minute van Hoopmet Past Reggie Strauss
14:45-15:00Focus on the Family
15:00-15:05Nuus
15:05-15:15Depressie 101met Johan Laten
Dagbreek
15:15-15:30Musiek
15:30-15:45Kuier saam
Barshou
15:45-15:50Toekomsvenster
15:50-16:00Musiek
Uitvaltyd
16:00-16:05Nuus
16:05-17:00Uitvaltyd / Gemeenskapskalender
17:00-17:05Nuus
17:05-18:00Uitvaltyd (Kuier en Musiek)
Aandskedule
18:00-18:15Nuus / Weer
18:15-18:30Uit die Woord
18:30-18:45Cool Dudes Kinderprogram
18:45-19:00In en om die gemeenskap
19:00-19:15Nuus en Musiek
19:15-19:30Bybelleesmet Bybel Media
19:30-20:00Verjaardag versoeke
20:00-21:00Gebedsversoeke
21:00-21:30Musiekmet Maroela Media
21:30-22:00Die Bybel vir vandag (TWR)met Ds Johan van Schalkwyk
22:00-22:30Musiek
22:30-23:45Tot skuins voor middernag
23:45-23:59Uit die Woord (Her)

Vrydag

Deurnag Musiek
00:00-06:00Deurnag Musiek
Dagbreek
06:00-06:45Dagbreek
06:45-07:00Godsdiens op die plaasmet Plaaslike predikante
07:00-07:15Nuus en Weer
07:15-08:00In gesprek metmet 07:15 Prof Hennie Stander 07:30 Dr. Lizette Mobey
Kollig
08:00-08:05Nuus
08:05-08:45Aktuele Nuusgebeure
08:45-09:00Finansiele verslagmet Independent Technical Analyst Frans deKlerk www.fransdeklerk.com
09:00-09:30Nuus Hooftrekke
09:30-09:45Aktuele Nuusgebeure
09:45-10:00Kollig saamgevat
Van Oral oor
10:00-10:05Nuus
10:05-10:15Radio Versoeke
10:15-11:00Teetydwysies
11:00-11:05Nuus
11:05-11:30Musiek/Radio Drama
11:30-11:45Jou Storie
11:45-12:00Musiek
12:00-12:05Nuus
12:05-12:45Kontreinuus / Die naweek lê voor
12:45-13:00Kultuur Kuier
13:00-13:05Nuus
13:05-13:30Nuus Aktueel
Barshou
13:30-13:45Glofglyverslagmet D Millard
13:45-14:00Luisteraars Keuse
14:00-14:05Nuus
14:05-14:30Rond en Bont
14:30-14:45Musiekster
14:45-15:00Focus on the Family
15:00-15:05Nuus
15:05-15:15Top 10
15:15-15:30Musiek
15:30-15:45Focus on the Family
15:45-15:50Toekomsvenster
15:50-16:00Musiek
Uitvaltyd
16:00-16:05Nuus
16:05-17:00Uitvaltyd / Die naweek lê voor
17:00-17:05Nuus
17:05-18:00Uitvaltyd (Kuier en Musiek)
Aandskedule
18:00-18:15Nuus / Weer
18:15-18:30Godsdiens op die plaasmet Johan Engelbrecht
18:30-19:00Vrydagaand Tuis
19:00-19:15Geestelike musiek
19:15-19:30Bybellees
19:30-19:45Musiekfokusmet Sonia Visser
19:45-20:00Musiek
20:00-21:00Wakisklankemet Egbert Brink
21:00-21:15Storie
21:15-22:00Vrydagaand Jolyt
22:00-22:30Goue Oues
22:30-23:45Tot skuins voor middernag
23:45-23:59Uit die Woord (Her)

Saterdag

Deurnag Musiek
00:00-06:00Deurnag musiek
Saterdag
06:00-06:45Vroegoggend
06:45-07:00Uit die Woord
07:00-07:15Nuus en weer
07:15-07:45Nuus Aktueel
07:45-08:00Tuinboumet Jan Hagen : Zantedeschia Concepts Montagu
08:00-08:15Nuus en weer
08:15-08:30Musiek
08:30-08:45Verhoudings met Riekert Botha
08:45-09:00Musiek
09:00-09:30Te ruil vir kontant
09:30-09:45Saterdag Joernaal
09:45-10:00Modegieremet Marethe Engelbrecht
10:00-10:15Senior Burgers Verjaardae
10:15-11:00Teetydwysies
11:00-11:05Nuus
11:05-11:15Musiek
11:15-11:30Finansies
11:30-11:45Musiek
11:45-12:00Wenke wat werkmet Marietjie Nel
12:00-12:30Musiek
12:30-13:00Jy die Entrepreneur
13:00-13:15Nuus en Musiek
13:15-13:30Op Reismet Manuel Cohen/Boland Travel
13:30-13:45Musiek
13:45-14:00My leefwêreldmet Hendrik van Zijl
14:00-15:00Musiek
15:00-16:00Gramadoelas
16:00-17:00Wakisklanke (Her)
17:00-18:00Keep it Countrymet Lance James
Aandskedule
18:00-18:15Nuus en weer
18:15-18:30Uit die Woordmet Plaaslike predikers
18:30-18:45Kerkenuus
18:45-19:15Skemerklanke
19:15-19:30Bybelleesmet Bybel Media
19:30-20:30Eie keuse
20:30-22:00Rendezvoux
22:00-23:45Saterdagaand Tuis
23:45-23:59Uit die Woord (Her)

Sondag

Deurnag Musiek
00:00-06:30Deurnag Musiek
Sondag
06:30-07:30Xhosa Programmet Kobus van Schalkwyk
07:30-07:45Gebedskalenders/Kerkenuus
07:45-08:00Verj Senior Burgers
08:00-09:00Oggenderediens/Musiek
09:00-09:30Gospel Keur
09:30-10:00Bishop Frank Retief
10:00-10:30Gospel Keur
10:30-11:00Voetstappemet Rudi van Heerden
11:00-11:30Musiek
11:30-12:00Vaste Fondamente
12:00-13:15Musiek
13:15-13:30Money Wisemet Dawie Steyn
13:30-15:00Gospel Keur
15:00-15:30Brugbouers
15:30-18:00Musiek
Aandskedule
18:00-18:45Aanderediens en Musiek
18:45-19:15Focus on the Familymet James Dobson
19:15-19:30Bybellees
19:30-20:00Musiek
20:00-20:30Nuwe Hoopmet Ds Hennie Brits
Sondag
20:30-21:00Klassieke keurmet Driekie de Klerk
Aandskedule
21:00-21:30Bron van ons Kragmet Ds Ben Booyens
21:30-22:00Die Bybel vir vandagmet Ds Johann van Schalkwyk
22:00-23:59Tot skuins voor middernag

Stembus

Is Radio Namakwaland relevant?

Stem Resultate

Loading ... Loading ...

Weer

Vredendal
10/12/2019, 5:38 pm
Cloudy
Cloudy
25°C
real feel: 24°C
current pressure: 1010 mb
humidity: 56%
wind speed: 3 m/s WNW
wind gusts: 5 m/s
sunrise: 5:34
sunset: 19:44
© 2019 AccuWeather, Inc.
 

Onlangse Nuus

Frans de Klerk : Onafhanklike Tegniese Analis (Klankbane)
05 Aug 2019
Gratis advertensies
01 Aug 2019
Teleton Veilingsitems
28 Jul 2019

Nuwe Kommentaar

  • Frances van Niekerk on Stokvis in eiervla
  • 'Dries Volschenk on Teleton Veilingsitems
  • Carolina Beukes on Teleton Veilingsitems
  • Mariaan Smuts on Klam Sjokoladekoek
  • Mariaan Smuts on Vis gebak

Gee Jou Mening


Radio Namakwaland (2013)
Geskep deur Fritz Bester