- 93.4fm – Radio Namakwaland – Die beste in die weste. - http://www.934fm.co.za -

Gebakte Gemmerpoeding

Posted By Natasha Basson On 08/11/2018 @ 3:44 pm In An-na-na Resepte | No Comments

Oond 180 gr C.   Meng alles saam in mengbak:  3/4 k suiker, 3 E sagte margarine, 1 en 1/2 k bruismeel, 2 E appelkooskonfyt, 1/2 k melk, 1/2 t koeksoda, 1 E asyn, 1 t fyn gemmer en 1/4 t sout.   Skep deeg in diep oondbak.  Gooi 1/2 k bruinsuiker oor deeg en 2 k warm water. Bak 1 uur tot gaar.   Bedien met vanilla roomys of dun vla.


Article printed from 93.4fm – Radio Namakwaland – Die beste in die weste.: http://www.934fm.co.za

URL to article: http://www.934fm.co.za/gebakte-gemmerpoeding-2/

Copyright © 2013 93.4fm - Radio Namakwaland - Die beste in die weste.. All rights reserved.