Oond 180 gr C. Roer al die bestandele saam in bak: 1 k bruismeel, 1/4 t sout 1/2 t mosterdpoeier, 1 pakkie baconstukkies, 1 klein gekapte ui, 2 k gerasperde cheddarkaas, 2 eiers en 2 k melk, saam geklits. Skep in gesmeerde oondbak. Sprinkel bietjie paparika oor. Bak 40 minute tot goudbruin. Bedien met slaai.
Het dit gemaak. Mooi hoog gerys. Was gaar. Toe ons die brood uit die oond haal het die hele brood platgeval. Ek dink die bestandele is dalk foutief. 2 koppies Melk en 2 eiers vir net EEN koppie self reisende meel.