- 93.4fm – Radio Namakwaland – Die beste in die weste. - http://www.934fm.co.za -

Klam Sjokoladekoek

Posted By Natasha Basson On 11/04/2019 @ 2:25 pm In An-na-na Resepte | 1 Comment

Oond 180 gr C.

Klits saam: 300 gr sagte margarine, 2 k suiker, 5 groot eiers en 1 t vanillageursel.
Sif 3 k koekmeel, 4 t bakpoeier, 1/2 t koeksoda en 1/2 t sout.
Voeg om beurt met 1 en 1/2 k karringmelk by eiermengsel.
Skep deeg in groot uitgevoerde, gesmeerde oondpan.
Bak 40 minute tot gaar.   Keer uit op draadrak en versier soos verkies, met sjokolade versiersel of blikkie caramel kondensmelk.

Article printed from 93.4fm – Radio Namakwaland – Die beste in die weste.: http://www.934fm.co.za

URL to article: http://www.934fm.co.za/klam-sjokoladekoek-3/

Copyright © 2013 93.4fm - Radio Namakwaland - Die beste in die weste.. All rights reserved.