- 93.4fm – Radio Namakwaland – Die beste in die weste. - http://www.934fm.co.za -
Lekker Bacon Tert.
Posted By Natasha Basson On 19/07/2018 @ 3:17 pm In An-na-na Resepte | No Comments
Oond 180 gr C. Druk 1 groot pak chips fyner en gooi onder-in diep oondbak. Meng vlg saam. 1 pak bacon stukkies, 1 gekapte ui en 1 gekapte groenrissie [greenpepper] en 1 k cheddar kaas. Klits 250 ml room en 4 eiers saam en roer in. Skep mengsel op chips en bak vir 30 minute tot vulsel gestol is. Bedien met mengelslaai en broodrolletjies.
Article printed from 93.4fm – Radio Namakwaland – Die beste in die weste.: http://www.934fm.co.za
URL to article: http://www.934fm.co.za/lekker-bacon-tert/
Click here to print.
Copyright © 2013 93.4fm - Radio Namakwaland - Die beste in die weste.. All rights reserved.