- 93.4fm – Radio Namakwaland – Die beste in die weste. - http://www.934fm.co.za -

Lepelsteeltjies

Posted By Natasha Basson On 07/12/2018 @ 3:24 pm In An-na-na Resepte | 1 Comment

Oond 180 gr C.

Sif in mengbak: 500 ml koekmeel, 1/4 t sout en 1 t bakpoeier.  Voeg 500 ml fyngerasperde cheddar kaas by en meng met vurk. Voeg dan 250 gr sagte margarine by en maak deeg aan met hande. Werk liggies.  Rol bolletjies en plaas op gevoerde, gesmeerde bakplaat. Druk effe platter en druk ‘n gaatjie in middel, nie regdeur, met houtlepel se steel.  Plaas klontjies appelkooskonfyt in en bak tot gaar, so 15-20 minute. As afgekoel kan nog bietjie konfyt ingesit word.

Article printed from 93.4fm – Radio Namakwaland – Die beste in die weste.: http://www.934fm.co.za

URL to article: http://www.934fm.co.za/lepelsteeltjies-2/

Copyright © 2013 93.4fm - Radio Namakwaland - Die beste in die weste.. All rights reserved.