- 93.4fm – Radio Namakwaland – Die beste in die weste. - http://www.934fm.co.za -

Luukse Broodpoeding

Posted By Natasha Basson On 26/07/2017 @ 3:42 pm In An-na-na Resepte | No Comments

8-10 snye ou witbrood (korsies afgesny)

250 ml vars room

Melk

Donkerbruin suiker (karamel) na smaak

Doop snye brood vlugtig in melk. Pak in oondbak. gooi room oor. Sprinkel suiker bo-oor. Bak vir ongeveer 30 minute by 180ÂșC.


Article printed from 93.4fm – Radio Namakwaland – Die beste in die weste.: http://www.934fm.co.za

URL to article: http://www.934fm.co.za/luukse-broodpoeding/

Copyright © 2013 93.4fm - Radio Namakwaland - Die beste in die weste.. All rights reserved.