- 93.4fm – Radio Namakwaland – Die beste in die weste. - http://www.934fm.co.za -
Marble Sheetcake. Plaatkoek
Posted By Natasha Basson On 08/09/2017 @ 2:52 pm In An-na-na Resepte | No Comments
Oond 180 gr C. Alle bestandele in mengbak: 400 ml suiker, 375 ml sagte margarine, 7 groot eiers, 3 k bruismeel, 1/2 t sout, 3 t bakpoeier, 60 ml melk en 2 t vanilla geursel. Klits alles goed met elektriese klitser. Deel deeg in helfte. Sif 2 E kakao poeier by een deel en roer goed deur. Gooi 2 mengsels om beurt in goed gevoerde, gesmeerde oondpan. Bak vir 40 minute tot gaar. Versier met sagte botterversiersel, of sny in blokke.
Article printed from 93.4fm – Radio Namakwaland – Die beste in die weste.: http://www.934fm.co.za
URL to article: http://www.934fm.co.za/marble-sheetcake-plaatkoek/
Click here to print.
Copyright © 2013 93.4fm - Radio Namakwaland - Die beste in die weste.. All rights reserved.