- 93.4fm – Radio Namakwaland – Die beste in die weste. - http://www.934fm.co.za -

Mieliemuffins (Issie Montgomery)

Posted By Natasha Basson On 26/06/2017 @ 3:10 pm In An-na-na Resepte | No Comments

275g (2K) Bruismeel

100g (1K) Grof gferasperde Cheddarkaas

2 ekstragroot eiers

1 blik (420g) Suikermielies

2ml sout

Smeer muffinpan. Meng meel en kaas. Klits eiers en meng met mielies en sout. Voeg by meelmengsel en roer tot net gemeng. Verdeel beslag. Bak 15 minute by 200ÂșC tot gaar en bruin.


Article printed from 93.4fm – Radio Namakwaland – Die beste in die weste.: http://www.934fm.co.za

URL to article: http://www.934fm.co.za/mieliemuffins-issie-montgomery/

Copyright © 2013 93.4fm - Radio Namakwaland - Die beste in die weste.. All rights reserved.