- 93.4fm – Radio Namakwaland – Die beste in die weste. - http://www.934fm.co.za -

Pilchards en Kaaspastei

Posted By Natasha Basson On 12/02/2019 @ 8:31 am In An-na-na Resepte | No Comments

3 tamaties, 1blik vis (pilchards werk goed), 1 ui (klein) gekap en gebraai of gerasper, 2 eiers geskei (wit en geel apart), melk. 1 ½ kop kaas gerasper, 2 kop broodkrummels.  Druk  vis fyn en meng met broodkrummels en helfte van die kaas en eiergeel en ui, gooi genoeg melk in om dit ‘n sagte mengsel te vorm, klop eierwit styf en vou in by mengsel, sit helfte in gesmeerde bak met tamatieskywe tussen in en bietjie kaas, eindig weer met kaas.Gooi bietjie  sout en peper oor tamaties met elke laag.Bak teen 180 grade C 350 grade F, to bruin. Bon apetite.


Article printed from 93.4fm – Radio Namakwaland – Die beste in die weste.: http://www.934fm.co.za

URL to article: http://www.934fm.co.za/pilchards-en-kaaspastei/

Copyright © 2013 93.4fm - Radio Namakwaland - Die beste in die weste.. All rights reserved.