- 93.4fm – Radio Namakwaland – Die beste in die weste. - http://www.934fm.co.za -
PYNAPPEL HOENDERSLAAI
Posted By Natasha Basson On 01/12/2017 @ 3:46 pm In An-na-na Resepte | No Comments
Meng saam in bak; 2 gekookte hoenderborsies in stukkies gesny, 1 blik pynappelstukkies, dreineer, komkommerblokkies, rooi ui skyfies, rooi/groen pepper stukkies, blaarslaai en gevriesde ertjies en mielies [opsioneel] Skep in mooi slaaibak en dien op met slaaisous van jou keuse.
Article printed from 93.4fm – Radio Namakwaland – Die beste in die weste.: http://www.934fm.co.za
URL to article: http://www.934fm.co.za/pynappel-hoenderslaai/
Click here to print.
Copyright © 2013 93.4fm - Radio Namakwaland - Die beste in die weste.. All rights reserved.