- 93.4fm – Radio Namakwaland – Die beste in die weste. - http://www.934fm.co.za -

Sjokolade-chip Koekies

Posted By Natasha Basson On 06/04/2018 @ 2:50 pm In An-na-na Resepte | No Comments

Oond 180 gr C.    Klits saam: 125 gr sagte margarine 250 gr suiker 1 eier en 5 ml vanillageursel saam.  Sif saam: 350 ml bruismeel en 2 ml sout.  Roer by eiermengsel. Roer 150 gr sjokolade-chips by. Skep lepels-vol op gevoerde, gesmeerde bakpaat. aBak vir 20-25 minute tot gaar.  Laat afkoel op bakplaat.


Article printed from 93.4fm – Radio Namakwaland – Die beste in die weste.: http://www.934fm.co.za

URL to article: http://www.934fm.co.za/sjokolade-chip-koekies/

Copyright © 2013 93.4fm - Radio Namakwaland - Die beste in die weste.. All rights reserved.