- 93.4fm – Radio Namakwaland – Die beste in die weste. - http://www.934fm.co.za -

Spinasie Muffins korsloos

Posted By admin On 10/07/2013 @ 3:20 pm In An-na-na Resepte | No Comments

Oond 180 gr C. Kap 1 pak vars, jong spinasie blare fyner. Klits saam: 4 eiers, 2 k griekse jogurt, halwe t mosterd poeier en sout en peper. Roer 1 en halwe k gerasperde mozzarella kaas en spinasie by. Skep in gesmeerde muffinpanne. Bak vir 20 minute tot gestol. Jy kan ook een groot tert maak, skep mengsel dan net in gesmeerde tertbak, bak dan 30-35 minute lank.


Article printed from 93.4fm – Radio Namakwaland – Die beste in die weste.: http://www.934fm.co.za

URL to article: http://www.934fm.co.za/spinasie-muffins-korsloos/

Copyright © 2013 93.4fm - Radio Namakwaland - Die beste in die weste.. All rights reserved.