- 93.4fm – Radio Namakwaland – Die beste in die weste. - http://www.934fm.co.za -

Teleton Veilingsitems

Posted By admin On 28/07/2019 @ 12:00 pm In Nuutste Nuus,Teleton | 2 Comments

Welkom by Teleton 2019. Kliek op hierdie skakel om die nuutste itemlys in PDF formaat te sien: Veiling Items Beskikbaar 3 Augustus 07H30 [1]

Stuur jou bod via Whatsapp: 0793507339 of skakel 0272134208

Hier is die skakel vir die Youtube Live Stream: Radio Namakwaland YOUTUBE [2]

Maak ‘n donasie:
Radio Namakwaland se bankbesonderhede is as volg:
Radio Namakwaland
ABSA Vredendal
01022330493
Jy kan jou naam en die woord “Teleton” as verwysing gebruik.
Baie dankie vir jou ondersteuning.
Hou hierdie spasie ook dop vir foto’s wat daagliks opgelaai word.

Article printed from 93.4fm – Radio Namakwaland – Die beste in die weste.: http://www.934fm.co.za

URL to article: http://www.934fm.co.za/teleton-2019/

URLs in this post:

[1] Veiling Items Beskikbaar 3 Augustus 07H30: http://www.934fm.co.za/wp-content/uploads/2019/07/Veiling-Items-Beskikbaar-3-Augustus-07H30.pdf

[2] Radio Namakwaland YOUTUBE: https://www.youtube.com/channel/UC8spr7ZW0PJEtWPE5wcLy0g

Copyright © 2013 93.4fm - Radio Namakwaland - Die beste in die weste.. All rights reserved.