- 93.4fm – Radio Namakwaland – Die beste in die weste. - http://www.934fm.co.za -

Tipsy Tert

Posted By admin On 17/04/2014 @ 2:54 pm In An-na-na Resepte | No Comments

Oond 180 gr C. Kerf 1 pakkie dadels en gooi 1 k kookwater op. Sprinkel 1 E koeksoda oor. Laat staan tot afgekoel. Voeg halwe k halwe cherries by. Klits saam in mengbak: 1 k suiker, 2 eiers, 2 E sagte margarine en 1 t vanilla. Roer dadelmengsel by. Sif 1 en halwe k bruismeel, kwart t sout en roer by mengsel. Skep in groot, gesmeerde tertbak. Bak 45 minute tot gaar. Gooi vlg sous oor.  Sous: 2 k suiker, 1 t margarine, 175 ml water en 1 t vanilla geursel. Kook saam vir 2 minute en roer 125 ml brandewyn by. Gooi oor gaar tert. bedien


Article printed from 93.4fm – Radio Namakwaland – Die beste in die weste.: http://www.934fm.co.za

URL to article: http://www.934fm.co.za/tipsy-tert-2/

Copyright © 2013 93.4fm - Radio Namakwaland - Die beste in die weste.. All rights reserved.