DAG 1 ZELDA GAME AND GUESTFARM (SAT 8 AUGUSTUS)
Ons kom van alle oorde af by Zelda Game and Guest Farm bymekaar. Die plaas is 90km vanaf Gobabis en 25 km vanaf die Buitepos Grenspos. Die koördinate is S 22°17’403″ | E 19°49’115“. Zelda Game en Guestfarm beslaan ongeveer 10 000ha waarvan ongeveer 5 000ha omhein is om ‘n wildsplaas te vorm.