Dag 5 Woensdag 16 Mei

Vandag was veronderstel om ‘n rusdag te wees maar dit was alles behalwe die geval.  Eers is daar die winkels ingevaar om kleiner herstelwerk te laat doen aan voertuie en die vrouens het die geleentheid gebruik om die mans se geld in die winkels uit te gee. Na ontbyt by Alte Brucke op Swakopmund vertrek Russel, Braam, Hendrik en Helgaard op Quad Bikes die duine in.  Die middag het ’n ander groep met hulle bakkies die duine tussen Duin 7 en Langstrand aangedurf. Tot groot vermaak van die groep moes Hendrik se Triton een van die Toyota’s oor ‘n duin sleep.  Die manne en vroue wat die trip meegemaak het, het regtig ‘n ongelooflike dag beleef.  Die res van die groep het sommer in die dorp en omgewing rondgewaal en ook die geleentheid gebruik om bietjie wasgoed te was en die ergste stof uit die motors te haal.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos