Luister gerus na die potgooi klankbane van DAGBREEK aangebied deur Jan en Chantal Oosthuizen [social type=”facebook” opacity=”dark”]https://www.facebook.com/DagbreekRadioNamakwaland/[/social]Epos jou vrae na dagbreek934fm@gmail.com
Gaan besoek gerus die webtuiste van Past Jan en Chantál Oosthuizen deur te kliek op die volgende skakel www.janenchantal.com Op hierdie webtuiste sal jy die notas en temas vind van alle DAGBREEK besprekings vir 2019, asook ‘n GRATIS e-boek en vele webjoernale wat jou sal bemagtig om 2019 voluit geestelik te groei.
Vir meer inligting oor die 52 temas wat Jan en Chantál Gaan dek hierdie jaar kliek HIER
Hier volg die KLANKLANE