Eskom Beurtkrag Skedule : Wes-Kaap

Eskom het ‘n nuwe Beurtkrag skedule beskikbaar gestel vir die Wes-Kaap.

Gaan eers na Eskom se webblad om te kyk watter Beurtkrag skedule van toepassing is nl. fase 1, fase 2, fase 3a of fase 3b.  Hier volg die skakel: http://loadshedding.eskom.co.za/

Gaan dan na die volgende skakel : ESKOM-Loadshedding1

Gaan eers na bladsy 2 en soek jou dorp se nommer op die alfabetiese lys.  Alle dorpe binne die Matzikama- en Cederberg Munisipale areas se nommer is 15.  Sodra jy die nommer het kan jy op bladsy een gaan kyk watter fase op die oomblik van toepassing is, m.a.w fase 1, 2, 3a of 3b.  Die dag van die maand word in die boonste kolom aangedui en die tyd in die kolom links.  Soek jou dorp se nommer op die skedule om te sien wanneer jou dorp beurtkrag het.

Sterkte!

 

 

 

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos