BESOEKE AAN SKOLE
As deel van Teleton 2016 besoek Henry Pike vanaf 19 tot 29 Julie ons kinders by skole in die ontvangsgebied van Radio Namakwaland. Henry Pike is reeds ‘n bekende persoonlikheid op Radio Namakwaland waar hy soggens in die program Dagbreek insette lewer. Gaan koop gerus Henry se CD ALTYD DAAR. Die lys van skole wat besoek gaan word is hier onder beskikbaaar.
Laai af in PDF Formaat : RADIO NAMAKWALAND TELETON SKOLE UITREIKE