Radio Namakwaland Toergroep na Zambië

Radio Namakwaland het sy eerste toer in 2009 na die Khaudom en Caprivi aangebied.  Dit is gevolg deur Kaokoland in 2010, Botswana in 2011, Damaraland in 2012 en die bestemming vir 2013 is Zambië.  Die toerdatum is vasgemaak  vir 9 tot 24 Augustus 2013.

RN Toergroep

NAVRAE:

Vir enige navrae kan jy die volgende persone kontak:

Bernard Lamprecht 082 801 1885 of 027 213 4208 tydens kantoorure

Annette Smit 083 657 4622 of  027 213 4208 tydens kantoorure of rig ‘n epos aan annette@934fm.co.za

Neal van den Berg by 00264 811 27 99 77

 

 

 

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos