SAJWV Maskam Skietoefening


Event Details

  • Date:

 

SAJWV Maskam bied Saterdag 13 Maart 2021 ‘n skietoefening aan op Aties. Jy is welkom om vir die volgende formate in te skryf:

3 skote lê op 200m, 3 skote sit op 100m en 3 skote staan op 50m.

5 skote lê op 50m en 5 skote elk sit en staan op 25m.

6 skote elk op 25 m 20m 15m en 10m. Alles teen tyd. Skuts met hefboom aksie gewere kan ook hier inskryf, as die wapen met 38, 357 of 44 magnum skiet.

  • Haelgeweer: Fisant Tabel. (R90.00 per inskrywing. Kleie ingesluit)

 

Persone met semi automatiese vuurwapes sal na afloop van die oefeninge ook die geleentheid gegun word om te skiet.

Elke skut is verantwoordelik om sy/haar eie ammunisie te bring. 

Inskrywings moet asb vooraf gedoen word. Kliek hier vir inskrywings of skakel vir Willa van Niekerk vir inskrywings of meer inligting: 083 633 2992