SAJWV Spanskiet


Event Details

  • Date:

SAJWV Maskam bied Saterdag 24 April 2021 ‘n Spanskiet geleentheid aan op Aties.

Elke span bestaan uit twee skuts wat elk op die volgede skiet:

  • Handwapen   –   5 gongs
  • Randslag        –   5 gongs
  • Senterslag      –   5 gongs
  • Haelgeweer    –   5 kleie

Kos en koeldrank word by die geleentheid verkoop.

Inskrywings moet asb vooraf gedoen word. Kliek hier vir inskrywings of skakel vir Willa van Niekerk vir inskrywings of meer inligting: 083 633 2992