Tehuise besoeke 2021

Radio Namakwaland besoek van 16 tot 30 November 2021 tesame met Matzikama Begrafnisdienste (MBDSA) verskeie tehuise in ons omgewing.

Met elke besoek word inwoners en personeel vermaak met ‘n kersboodskap en musiek van die Hardeveld Boereorkes. Danksy ons borge is daar ook ‘n geskenkie in elke kers kous!

Die datums en tye is as volg:

DatumPlekTyd
16/11/2021Huis Boesmanland (Loeriesfontein)10h00
Sorgvliet Ouetehuis (Calvinia)15h00
18/11/2021Ons Huis (Citrusdal)10h00
Huis Wittekruin (Vredenburg)15h00
23/11/2021Huis Somerkoelte (Lambertsbaai)10h00
Huis van Liefde (Lambertsbaai)15h00
25/11/2021Sederhof (Clanwilliam)10h00
Sederville (Clanwilliam)15h00
30/11/2021Vredendal tehuis vir bejaardes10h00
Huis Matzikama (Vanrhynsdorp)15h00

Baie dankie aan al ons borge!