Gebakte Pampoen Muffin-Koekies

Meng saam in mengbak:  2-3 k gaar, fyn pampoen, 1 k bruismeel 1/4 t sout 1 k suiker em 1 k room. As deeg te slap is, gooi nog 1 E bruismeel by.   Skep in gesmeerde muffinpannetjie en sprinkel kaneelsuiker oor. Bak vir 20-30 minute tot gaar.   Oond: 180 gr C. [gekapte pekan neute kan ook by die beslag gevoeg word.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos