Maklike souttert. [foto geleen]

Oond 180 gr C.    Meng saam in mengbak: 1/2 k bruismeel, 3 E gesmelte margarine, 1 gekapte ui en 1 gekapte greenpepper, saamgebraai, 2 k gesnipperde koue vleis of worsies, 1/4 t sout 1 t mostertpoeier.  Klits 1 1/2 k melk en 3 eiers . Roer by bestandele. Skep in oondbak. Bak vir 40-50 minute tot gaar en goudbruin.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos