2 K meel met 2 t bakpoeier
2 K Klapper
2 K vrugtemengsel
1½ k Suiker
Room 170 g margarien met suiker, 2 eiers en 1 t vanielje.
Meng droë bestanddele by en druk in groot gesmeerde bakplaat.
Sny in blokkies.
Bak 30 min by 180ºC. Skakel die oond af en los vir nog 10 min in oond.
Sny op groewe.