2 x Lekker Tert.

Maak kors van 1 pakkie Romany cream koekies, fyngemaak en gemeng met 4 E gesmelte botter. Druk vas in diep tertbak. Smelt 5, 42 gr, bar one’s, in stukkies gesny, in 1 k room op lae hitte. Roer af en toe. Koel af. Meng by: 1 bakkie van 250 gr roomkaas, roer 2 grof gebreekte chrunchies by, gooi in kors. Bo-laag: Klits 1 bakkie room, 2 E versiersuiker en 1 t vanilla essens. Gooi bo-oor vulsel. Breek 1 flake bo-oor. Sit in yskas tot jy dit wil bedien

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos