Tot Sy eer.
Search

4 Minute Kaaskoek

Breek 1 pakkie tenniskoekies in stukkies op boom van groot tertbak.   Meng 1 L jogurt van jou keuse met 1 blikkie kondensmelk. Skep op koekies in bak. Mikrogolf vir 4 minute op hoog.  Laat afkoel. Sprinkel fyngedrukte koekies bo-oor.

Deel dit!

Facebook
Twitter
WhatsApp
Druk
Epos