5 Minute Fudge

Voeg vlg bestandele in dikboom kastrol: 335 ml suiker, 3 E margarine, knippie sout en 165 ml ingedampte melk. Roer tot suiker opgelos is en laat prut vir 5 minute. Verwyder van hitte en klop vlg bestandele in: 1 klein pakkie malvalekkers, 270 gr sjokolade blokkies,  3 E kitskoffie en 1 t vanilla geursel. Gooi in gesmeerde vierkantige bak, As gestol, sny in blokkies.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos