5 Minute Fudge

In kastrol: 335 ml suiker, kwart t sout, 3 E botter en 165 ml Ideal melk. Verhit en roer tot suiker opgelos het. Kook saggies vir 5 minute terwyl jy roer.Verwyder van stoof en klits vlg by: 110 gr pakkie malvalekkers, 300 gr sjokolade blokkies, 2 t kitskoffie en 2 t vanilla geursel. Gooi in gevoerde, gesmeerde plat pan, verkoel en sny in blokkies. Bêre in lugdigte bak

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos