Tot Sy eer.
Search

Aarbei Cool-aid Tert

Maak ‘n kors van Tenniskoekies: Rol fyn en meng met 3-4 E gesmelte botter en druk vas onder-in tertbak. Vulsel: Klop 250 ml Orley whip styf en klits 1 blik kondensmelk by. Klits dan 1 pakkie onversoete aarbei cool-aid by. Skep in kors en laat stol in yskas. Bedien met styfgeklopte room en aarbeie as jy wil.

Deel dit!

Facebook
Twitter
WhatsApp
Druk
Epos