Aarbei en Piesang Smoothie

Verpulp 3 ryp piesangs, 1 pak van 500 gr, vars aarbeie. Voeg 1 k volroom melk en 625 ml plein jogurt by en verpulp verder.  Gooi in glase en geniet. [Al die bestandele moet yskas-koud wees]

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos